We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.95 USD

     

about

_____________________________________________

'n Liefdes liedjie waar dit voel dat sonder ons maat ons niks is nie

lyrics

_____________________________________________

NIKS

Snaaks hoe die wereld se wonders kan verdwyn
en vlinders vaal word soos hul kleure kwyn
dig bos woude word woestyne sonder keer
Die gelag van kinders klink nie meer

Dis meer as moontlik en dit weet ek nou
Dis die uitkoms sonder jou


Die duister sal die son se strale versmoor
en al's bedek in 'n kleed van nag en koud
Ek wil fluister sodat almal sal hoor
Daar is niks sonder jou
Ek sal dit skreeu tot ek my stem verloor
my wereld wentel om jou
Daar is niks sonder jou


Ver-weg diamante op swart fluweel gesaai
wat wink en vonkel terwyl die wereld draai
Nag na nag soos 'n wakende sambreel
laat dit my weet ek's ook daarvan deel

Is dit waar of maar 'n droom wat ek onthou?
Want dis al's net mootlik met jou


Die duister sal die son se strale versmoor
en al's bedek in 'n kleed van nag en koud
Ek wil fluister sodat almal sal hoor
Daar is niks sonder jou
Ek sal dit skreeu tot ek my stem verloor
my wereld wentel om jou
Daar is niks sonder jou


Is dit waar of maar 'n droom wat ek onthou?
Is dit werklik of net 'n beeld waaraan ek klou?
Vir my bestaan daar niks sonder jou
en ek veral is niks...

_____________________________________________

credits

from NAAK VOOR JOU (Album), released January 3, 2012

license

tags

about

Wiehahn Winterbach Midrand, South Africa

Haai! Ek's Wiehahn Winterbach en ek maak musiek as ek kans kry. Die liedjies is in my kamer, er, moderne ateljee opgeneem, (as die bure weg is...)

Die liedjies kom maar van self. Ek's soos 'n ou AM radio wat so tussen die gesuis luister vir melodiee.

Groete!

------------------------------
... more

contact / help

Contact Wiehahn Winterbach

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Wiehahn Winterbach, you may also like: