We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.95 USD

     

about

__________________________________________

Vere handel oor die hoeksteen van ons mens-wees; beginsels waarin in ons glo en voor staan, selfs sterf.

Diinge waarin ons eens geglo het word ontgroei, maar daar is ander dieper, meer ernstige beginsels wat bly - soos ons sedes en geloof.

Daar is soveel informasie en misinformasie daar buite dat dit soms ontmoontlik is om onderskeid te tref wat eg is.

Die eerste twee verse handel oor die maklik bewysbare.

lyrics

__________________________________________

VERE

Paashaas en die tokolos
Kersvader en die tande muis
Vrydag die dertiende
sambreel oopvleul in die huis

Loop onderdeur 'n leer
'n swart kat kruis jou pad
Of 'n gebreukte spieel
se sewe jaar van smart


Bygeloof denke verdoof
onwetent geestelik beroof, maar
Ek voel vere vir 'n volmaan maanhaar aand


Met vrot informasie verkrag
die siel le oop gespalk
terwyl die verstand se are
stadig toe verkalk

En wat van 'n pratende slang
feetjies en ander feite?
Onkunde geloof en vrees
verberg wat le daar buite


Baie bid dat die biesies bewe
maar daar's veel meer as net glo en vergewe
Ek voel vere vir 'n volmaan maanhaar aand
Ek voel vere vir 'n volmaan maanhaar aand


My liewe volk ek kan dit nie glo nie
elke dag nog 'n kaf storie
Ek voel vere vir 'n volmaan maanhaar aand

Stadig nou, wag so bietjie
miskien is hierdie net nog 'n liedjie


Bygeloof denke verdoof
onwetent geestelik beroof, maar
Ek voel vere vir 'n volmaan maanhaar aand
Ek voel vere vir 'n maanhaar volmaan aand
Ek het vrede...

__________________________________________

credits

from NAAK VOOR JOU (Album), released January 3, 2012

license

tags

about

Wiehahn Winterbach Midrand, South Africa

Haai! Ek's Wiehahn Winterbach en ek maak musiek as ek kans kry. Die liedjies is in my kamer, er, moderne ateljee opgeneem, (as die bure weg is...)

Die liedjies kom maar van self. Ek's soos 'n ou AM radio wat so tussen die gesuis luister vir melodiee.

Groete!

------------------------------
... more

contact / help

Contact Wiehahn Winterbach

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Wiehahn Winterbach, you may also like: