We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.95 USD

     

lyrics

_____________________________________________

EK GLO

Rook en spieels, vlug tower hande
verdof en duister ons visier
My hart hou stuur, kies koers getrou
en dis al waaraan ek klou

Ek glo in die vrug wat arbeid dra
Ek glo in getrouheid wat die liefde vra
Ek glo in die algehele goedheid van die mens
Ek glo dis 'n fout om die tyd om te wens
Ek glo 'n mens se woord moet teen alle aanval staan
en onvoorwaardelike liefde wel bestaan

En waar kan daar wins wees in 'n ander se tereur?
En ek glo daar is feite wat mislei
Maar ek weet daar's 'n hemel want daar's jy

Ek glo wie waarheid soek sal kry
en ek weet daar's 'n hemel - danksy jy...
_____________________________________________

credits

from NAAK VOOR JOU (Album), released January 3, 2012

license

tags

about

Wiehahn Winterbach Midrand, South Africa

Haai! Ek's Wiehahn Winterbach en ek maak musiek as ek kans kry. Die liedjies is in my kamer, er, moderne ateljee opgeneem, (as die bure weg is...)

Die liedjies kom maar van self. Ek's soos 'n ou AM radio wat so tussen die gesuis luister vir melodiee.

Groete!

------------------------------
... more

contact / help

Contact Wiehahn Winterbach

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Wiehahn Winterbach, you may also like: