We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.95 USD

     

about

_____________________________________________

Ons lewe almal nou en dan daar.; ons drome. Dis waar ons kan doen en kry wat ons wil. 'n Redelike gevaarlike plek...

lyrics

_____________________________________________

JY

Ek duik diep in vlak waters
Tiekiedraai op 'n speld se punt
Klouter van kruin na krater
Waaierskuim in die wind


Ek's 'n man met saai talent
Gewis in liefde insolvent
Ek dra 'n vrag vol flaters
en die swaarste daarin vir my ... is

Jy
by my verby
Wens ek kon dit vermy
Hoe het ek jou deur my vingers laat gly?

Ek leer teen 'n slakkepas
'n duisend drome le veras
Waar? Waar was die wysheid?
Die hande toer te gou my sande loop uit

Jy
by my verby
Wens ek kon dit vermy
Hoe het ek jou deur my vingers laat gly?

Jou roos-reuk in my kussing
ek wens, ek wens dit was nog hier
As ek maar die mag gehad het
sou ek dit nou so bestier


Ek dra 'n vrag vol flaters
en die swaarste bly altyd jy...

____________________________________________

credits

from NAAK VOOR JOU (Album), released January 3, 2012

license

tags

about

Wiehahn Winterbach Midrand, South Africa

Haai! Ek's Wiehahn Winterbach en ek maak musiek as ek kans kry. Die liedjies is in my kamer, er, moderne ateljee opgeneem, (as die bure weg is...)

Die liedjies kom maar van self. Ek's soos 'n ou AM radio wat so tussen die gesuis luister vir melodiee.

Groete!

------------------------------
... more

contact / help

Contact Wiehahn Winterbach

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Wiehahn Winterbach, you may also like: