Wiehahn Winterbach Midrand, South Africa
Haai! Ek's Wiehahn Winterbach en ek maak musiek as ek kans kry. Die liedjies is in my kamer, er, moderne ateljee opgeneem,
(as die bure weg is...)
Die liedjies kom maar van self. Ek's soos 'n ou AM radio wat so tussen die gesuis luister vir melodiee.
Groete!
------------------------------
... more
Streaming and Download help
If you like Wiehahn Winterbach, you may also like:
Bandcamp Daily your guide to the world of Bandcamp