We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.95 USD

     

lyrics

_____________________________________________

NAAK VOOR JOU

Met al die hartseer en onverdiende pyn
het ek gemaak dat ons son verdwyn
Jou vele trane het ek eerlik nie bedoel
en ek weet nou hoe dit voel

Durf ek dan vra vir 'n kans
om wat oorbly met jou deur te dans
Hier is 'n man wat belei hy't berou
en nou staan ek naak voor jou

Hierdie man staal wat nooit kon val
is dalk te optimisties
Om te dink; vergifnis stel hom vry
Maar daar's 'n stem wat al hoe helder word
Jy's al een vir my, Jy's al een vir my, Jy's al een vir my

Ek wil nie oor nie maar eerder nuut begin
en met my hart jou ewig terug win
Minder mooi woorde en meer bewys deur daad
Is dit dalk te min te laat?

Jy ken my nie as een met hoed in hand
maar ek besef ek's nie teen jou bestand
Kyk nog net een keer en ek sal my daarby hou
soos ek staan hier naak voor jou
______________________________________________

credits

from NAAK VOOR JOU (Album), released January 3, 2012

license

tags

about

Wiehahn Winterbach Midrand, South Africa

Haai! Ek's Wiehahn Winterbach en ek maak musiek as ek kans kry. Die liedjies is in my kamer, er, moderne ateljee opgeneem, (as die bure weg is...)

Die liedjies kom maar van self. Ek's soos 'n ou AM radio wat so tussen die gesuis luister vir melodiee.

Groete!

------------------------------
... more

contact / help

Contact Wiehahn Winterbach

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Wiehahn Winterbach, you may also like: