We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Struikel en val

from NAAK VOOR JOU (Album) by Wiehahn Winterbach

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $0.95 USD

     

about

_____________________________________________

'n Liedjie oor iemand wat nie die een kan kry wat hulle wil he nie.

lyrics

_____________________________________________

STRUIKEL EN VAL

Die lewe slyp verby
en dis meestal verras verraai of verlei
Gebede paai waar ons nie kan kry
en in my geval - is dit jy
Elke hartklop klop, klop aan by jou
maar waar staan ek nou?


Ek struikel en val
Staan op maar wankel
om weer om te kantel
Val vas in jou klei
Is daar 'n vastrap plek vir my?
Ek struikel en val
Staan op maar wankel
om weer om te kantel
Moedeloos verby
om 'n vasvat plek in jou hart te kry


Ek's nie een wat maklik kla
Jou hart en hand is al wat ek vra
Geknak gekneus en kreupel
klop ek nog steeds


Ek struikel en val
Staan op maar wankel
om weer om te kantel
Val vas in jou klei
Is daar 'n vastrap plek vir my?
Ek struikel en val
Staan op maar wankel
om weer om te kantel
Moedeloos verby
om 'n vasvat plek in jou hart te kry

Ek struikel en val
Staan op maar wankel
om weer om te kantel
Val vas in jou klei
Is daar 'n vastrap plek vir my?
Ek struikel en val
Staan op maar wankel
om weer om te kantel
Moedeloos verby
om 'n vasvat plek in jou hart te kry

__________________________________________

credits

from NAAK VOOR JOU (Album), released January 3, 2012

license

tags

about

Wiehahn Winterbach Midrand, South Africa

Haai! Ek's Wiehahn Winterbach en ek maak musiek as ek kans kry. Die liedjies is in my kamer, er, moderne ateljee opgeneem, (as die bure weg is...)

Die liedjies kom maar van self. Ek's soos 'n ou AM radio wat so tussen die gesuis luister vir melodiee.

Groete!

------------------------------
... more

contact / help

Contact Wiehahn Winterbach

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Wiehahn Winterbach, you may also like: